Gepubliseer/ Published in Beeld 26 Februarie 2013

‘n Sangoma het stakende mynwerkers aangeraai om  in ‘n rivier te bad en ook twee skape, een wit en een swart, lewend te verbrand. Sodoende sou hulle seker maak dat koeëls nie hulle liggame kan binnedring nie.

Striking mine workers bathed in a river, then put two sheep, one black and another white, on a fire while they were still alive as part of rituals that would make it impossible for bullets to penetrate their bodies when fired at.

Lees meer / Read more

Advertisements