Gepubliseer/ Published in Beeld 4 Maart 2013

Bonsi (11), die leier van die twee stelle gorilla-halfbroers in die Nasionale Dieretuin in Pretoria, het onlangs sy “grys mantel” gekry wat sy posisie aan die hoof van die trop versterk.

Bonsi (11), the leader of the two sets of gorilla half-brothers in the National Zoological Gardens in Pretoria, recently received his “gray cloak” that strengthened his position at the head of the pack.

Lees meer / Read more