Gepubliseer/ Published in Beeld 5 Maart 2013

‘n Kolonie Waterberg-kopervlerkies (Erikssonia edgei) het die naweek vir groot opwinding gesorg toe Prof. Mark Williams, ‘n patoloog van Onderstepoort, tydens ‘n besoek aan die  Waterberg omgewing op hulle afgekom het. Daar is vroeër gedink dat hierdie vlinderspesie uitgesterf het.

The Waterberg Copper (Erikssonia edgei), a butterfly thought to have become extinct many years ago has been rediscovered by  Prof. Mark Williams, a pathologist of Onderstepoort, during a visit to the Waterberg area this weekend.

Lees meer / Read more