Gepubliseer/ Published in Beeld 7 Maart 2013

SANParke se dr. David Mabunda het gevra dat daar toestemming gegee moet word vir die heroprigting van die heining tussen die Wildtuin en Mosambiek in ’n poging om renosterstropery te bekamp. Dit volg nadat daar reeds 107 renosters sedert die begin van  vanjaar in die Krugerwildtuin gestroop is.

Dr David Mabunda, SANParks chief executive has asked that the boundary fence be reconstructed between the Kruger National Park and Mozambique. This follows after the  Kruger National Park  has lost 107 rhinos to date this year.

Lees meer / Read more