Gepubliseer/ Published in Beeld 8 Maart 2013
Nicky, ’n hond van die Soshanguve-K9-eenheid in Pretoria, het ’n vermeende motordief wat in die blomtuin weggekruip het, aan die bene beetgekry toe hy probeer weghardloop het.

Constable Emmanuel Maite of the Soshanguve K9 unit’s dog , Nicky, grabbed the legs of a suspected car thief when he tried to run away from his hiding place in a flower garden.

Lees meer / Read more