Gepubliseer/ Published in Beeld 8 Maart 2013

‘n Bronstige  olifantbul , wat vermoedelik vroeer met ‘n haelgeweer gekwes is, het  Nelson Molimi, ’n bewaarder by die reservaat , doodgetrap. Nelson het  op ’n motorfiets gery en soek na die olifant wat sy broer William Bongo (47) op 25 Februarie vertrap het. Die bul is intussen opgespoor en geskiet.

An injured elephant from the Balule Private Nature Reserve near Hoedspruit first killed William Bango, 47, on February 25 this year while he was working at a borehole in the reserve , and then killed Nelson Molimi, a ranger at the reserve while he was looking for the killer  elephant bull. The elephant has been found and shot on Tuesday.

Lees meer / Read more