Gepubliseer/ Published in Beeld 9 Maart 2013

Minister Edna Molewa, van Water- en Omgewingsake, het gister by die Cites-byeenkoms in Bangkok gesê dat alles in die stryd gewerp word om Suid-Afrika se renosters te bewaar, maar dat die internasionale gemeenskap  Suid-Afrika moet bystaan in die stryd teen renosterstropers.

Water and Environmental Affairs Minister Edna Molewa said on Friday that SA has done what can be done at national level but at this stage the international community needs to co-operate to eliminate the scourge of poaching .

Lees meer / Read more

Advertisements