Gepubliseer/ Published in Beeld 9 Maart 2013

Johan Marais, skrywer van boeke oor slange en een van Suid-Afrika se voorste slangkenners, het vandeesweek in die hospitaal beland nadat ’n pofadder hom aan die voet gepik het terwyl hy was besig was om tydens ‘n opleidingsessie vir mense te wys hoe vinnig ‘n pofadder pik.

Johan Marais, one of South Africa’s well known snake experts landed in hospital after he was bitten by a puff adder,  while he wanted to show people how quickly a puff adder could bite someone.
Lees meer / Read more