Gepubliseer/ Published in  Tswane Beeld 13 Maart 2013 p. 4

‘n Luiperdmannetjie wat in 2010 op ‘n hoewe in die Boschkop omgewing gevang is en daarna in die Dinokeng-wildreservaat vrygelaat is, is onlangs heel toevallig deur hoofveldwagter Gavin Sterley weer gesien. Hulle beplan om die ou sendertjie waarmee die luiperd toegerus was met  ‘n nuwe sender  te vervang.

Lees meer / Read more