Gepubliseer/ Published in Beeld 14 Maart 2013

Nooddienste aan die Wes-Rand het al meer as 78 slange van inwoners se erwe verwyder.

Emergency Services on the West Rand has removed more than 78 snakes from residential stands.