Gepubliseer/ Published in Beeld 20 Maart 2013

Veldwagters en veiligheidspersoneellede van die Serengeti-gholflandgoed by Kempton Park aan die Oos-Rand het gister allerhande tekens gekry dat Herbie die seekoei wel weer daar kuier, maar die jong bulletjie self kon nie opgespoor word nie.

Rangers and security staff of the Serengeti Golf Estate in Kempton Park on the East Rand yesterday got all sorts of signs that Herbie the hippopotamus is there to visit again, but the young bull could not be traced.

Lees meer / Read more

Advertisements