Gepubliseer/ Published in Beeld 20 Maart 2013

’n Boer van die distrik het ’n skokkende ontdekking gedoen toe hy na vermiste kalwers gesoek het. Jurie Kruger het Maandagmiddag in die lang gras op ’n visarendwyfie afgekom wat gif ingekry het.

A farmer from the district has made ​​a shocking discovery when he searched for missing calves. On Monday afternoon Jurie Kruger stumbled upon, in the tall grass, a female fish-eagle that swallowed poison.

Lees meer / Read more