Gepubliseer/ Published in Beeld 20 Maart 2013

Die gewone ruiter, ’n waadvoëltjie wat aan die oewers van damme of strome hou, is vinnig besig om die “ongewone ruiter” te word. Só sê prof. Les Underhill van die Universiteit van Kaapstad se eenheid vir dieredemografie.

The regular bird, that keeps to banks of ponds or streams, is quickly becoming the “unusual bird”. So says Prof. Les Underhill of the University of Cape Town’s unit for animal demographics.

Lees meer / Read more