Gepubliseer/ Published in Beeld 22 Maart 2013

Die ontsnapte swart mamba van die Nasionale Dieretuin in Pretoria is steeds soek. Houdini (soos die ontwykende dierasie nou op sosiale netwerke bekendstaan) het selfs die hoogs gespesialiseerde warmtebeeld-kameras wat gister gebruik is om hom te soek, omseil.

The escaped black mamba of the National Zoo in Pretoria is still missing. Houdini (like the elusive creature known on social networks) even bypassed the highly specialized thermal image cameras used to search for him yesterday.

Lees meer/ Read more

Advertisements