Gepubliseer/ Published in Beeld 23 Maart 2013

Die vermiste swart mamba van die Nasionale Dieretuin in Pretoria is dalk gesteel. Craig Allenby, bemarkings­bestuurder van die dieretuin, het gister gesê die dieretuin ondersoek nou dié moontlikheid.

The missing black mamba of the National Zoo in Pretoria may have been stolen. Craig Allenby, marketing manager of the zoo, said the zoo is now exploring this possibility.

Lees meer/ Read more

Advertisements