Gepubliseer / Published in Beeld   25 Maart 2013

25maart2013

20 walvisse wat gister op Noordhoek se strand uitgespoel het, is vinnig deur omstanders te hulp gesnel. Reddingswerkers het vyf van hulle op twee sleepbote in die Simonstadse hawe gelaai en 5 seemyl die see ingeneem.

20 whales washed up on Noordhoek beach yesterday  and bystanders quickly rushed to help. Rescuers had five of them loaded on two tugboats in the Simonstown harbor and  took them out 5 nautical miles to sea.

Foto: Yunus Mohamed

Advertisements