Gepubliseer/ Published in Beeld 3 April 2013

‘n Seekoei-koei is onlangs by die Roodeplaatdam, noordoos van Pretoria, doodgeskiet. Tshwane-Beeld het verneem dat die departement van landbou en landelike ontwikkeling die opdrag gegee het om die seekoei te skiet.

A Hippopotamus cow was recently shot dead at the Roodeplaat Dam, northeast of Pretoria. Tshwane Beeld has learned that the department of agriculture and rural development instructed to shoot the hippo.

Lees meer/ Read more