Gepubliseer/ Published in Beeld 3 April 2013

Hy sê elke dag vir die Here dankie dat hy nie ’n vuurwapen het nie. Want dan was hy lankal in die tronk en sonder sy werk by Tshwane se Dierebeskermingsvereniging (DBV) waarvoor hy so lief is, sê Mishack Matlou.

He gives thanks to the Lord every day that he does not own a firearm. For he would already be in prison and without his work at Tshwane SPCA which he loves so much, says Mishack Matlou.

Lees meer/ Read more