Gepubliseer/ Published in Beeld 1 April 2013

Berlyn. – Justin Bieber moes ’n mantelaap in kwarantyn los omdat hy by sy aankoms op die München-lughawe nie die nodige dokumentasie vir dié dier gehad het nie, het die Duitse doeane-owerheid gesê.

Berlin. – Justin Bieber had to leave his ape in quarantine, because upon his arrival at Munich airport he did not have the necessary documentation for the animal, the German customs authorities said.

Lees meer/ Read more