Gepubliseer/ Published in Beeld 1 April 2013

Vlinders hoort in die natuur, nie in boksies op onthale nie. Hulle moet vlieg en nie met die pos aangestuur word nie, meen die Nasionale Diere­beskermingsvereniging (NDBV).

Butterflies belong in the wild, not in boxes at receptions. They must fly and not be mailed via the postal services, according to the NSPCA.

Lees meer/ Read more