Gepubliseer/ Published in Beeld 2 April 2013

Die Mogale City-munisipaliteit het die sogenaamde Rooimiere aangestel om die Krugersdorp-wildtuin tydelik te bestuur nadat die vorige bestuurder se kontrak glo onlangs verstryk het.

The Mogale City municipality appointed the ‘Rooimiere’ to manage the Krugersdorp Game Reserve temporarily after the previous manager’s contract apparently recently expired.

Lees meer/ Read more