Gepubliseer/ Published in Beeld 8 April 2013

‘n Hond genaamd Flint, wat in Mei verlede jaar in die weste van Pretoria deur ’n motor raak gery is, laat hom nie onderkry omdat hy net drie bene het nie.

A dog named Flint was hit by a car in May last year, but he could not be bothered by the fact that he now has only three legs.
Lees meer/ Read more