Gepubliseer/ Published in Beeld 8 April 2013

’n Perd wat ure lank in stroomversnellings vasgevang was en water moes trap, nadat dit in die Kliprivier by Kookrus in Meyerton geval het, het oorleef.

A horse who spent hours trapped in rapids and had to tread water, after it had fallen into the Klip River at Kookrus in Meyerton, survived.
Lees meer/ Read more