Gepubliseer/ Published in Beeld 12 April 2013

Die voorstel om die handel in renoster­horing wettig te verklaar, in ‘n poging om renosters in die land van uitwissing te red, is vir Groenes Cites (die Konvensie oor die Internasionale Handel in Bedreigde Spesies) ‘n doring in die vlees.

The proposal to declare the trade in rhino horn legal, in an attempt to save rhinos in the country from extinction, is a thorn in the flesh for Greens CITES (the Convention on International Trade in Endangered Species).
Lees meer/ Read more