Gepubliseer/ Published in Beeld 13 April 2013

Nog twee renosters is gisteroggend op ’n plaas in Limpopo vir hul horings doodgeskiet. Die bul en koei is in die Steenbokpan-gebied naby Lephalale (Ellisras) afgemaai.

Two rhinos were killed yesterday morning for their horns on a farm in Limpopo. The bull and cow were killed in Steenbokpan area near Lephalale (Ellisras).

Lees meer/ Read more