Gepubliseer/ Published in Beeld 13 April 2013

Die Suid-Afrikaanse regering en die burgerlike gemeenskap moet wakker wees en proaktief optree om dié land se olifante teen stropers te beskerm, het die Wildlife and Environment Society (WESSA) gister gewaarsku.

The South African government and civil society must be vigilant and take pro-active steps to protect the country’s elephants against poachers, warned the Wildlife and Environment Society (WESSA) yesterday.

Lees meer/ Read more