Gepubliseer/ Published in Beeld 13 April 2013

Modimolle (Nylstroom). – Swartwitpense is besig om in die Krugerwildtuin uit te sterf.Daar is nou net 150 van dié diere in die wildtuin oor teenoor 2 000 30 jaar gelede, het Hannes Maree, wildboer en teler van swartwitpense, gister by die eerste beraad van die Wildbedryf van Suid-Afrika (WRSA) gesê.

Modimolle (Nylstroom). – Sable Antelope in the Kruger National Park are dying out. There are just 150 of these animals left in the park, compared to over 2000 30 years ago, Hannes Maree, wildlife farmer and breeder of sable, said yesterday at the first meeting of the WRSA.

Lees meer/ Read more