Gepubliseer/ Published in Beeld 16 April 2013

Die grootste sondaar wat slangbyte in Suider-Afrika betref, is die Mosambiekse spoegkobra. So skryf Johan Marais, een van die land se voorste slangkenners, in ’n e-posnuusbrief.

The biggest culprit as far as snakebites in Southern Africa is concerned, is the Mozambique spitting cobra. These are the words of Johan Marais, one of the nation’s leading snake experts, in an email-newsletter.

Lees meer/ Read more

Advertisements