Gepubliseer/ Published in Beeld 16 April 2013

Tonne soorte vreemde vleis soos perd, donkie en kangaroe word jaarliks wettig na Suid-Afrika ingevoer, maar onwettig as beesvleis herverkoop en beland waarskynlik in maalvleisprodukte soos wors, hamburger-frikkadelle en maalvleis.

Tons of strange kinds of meats such as horse, donkey and kangaroo are legally imported into South Africa every year, but illegally resold as beef and probably end up in minced meat products such as sausage, hamburger meatballs and mince.

Lees meer/ Read more