Gepubliseer/ Published in Beeld 22 April 2013

Bloemfontein. – Nou die dag nog was daar 23 leeus saam met hulle in die huis. ’n Tier of wat was ook deel van die gesin. Haar Jack Russells en Deense hond leer dié groot katte dissipline. Die leeus en die ander diere moet by die roetine in die huis inval.

Bloemfontein. – The other day, I had 23 lions with them in the house. A Tiger or so is also part of the family. Her Jack Russells and Dane teach the big cats discipline. The lions and other animals have to fall in with the routine in the house.

Lees meer/ Read more