Gepubliseer/ Published in Beeld 07 Mei 2013

“Hy lyk soos ’n splinternuwe hond.” Gerda van der Westhuizen se hondjie Astrix, ’n sewejarige poedelkruising, was vroeër in sy agterbene verlam, maar danksy hidroterapie hardloop hy nou soos enige ander hond.

“He looks like a brand new dog.” Gerda van der Westhuizen’s puppy Astrix, a seven-year-old poodle-cross, had been paralyzed in his back legs, but now, thanks to hydrotherapy, he runs like any other dog.

Lees meer/ Read more

Advertisements