Gepubliseer/ Published in Beeld 09 Mei 2013

Teen die huidige koers waarteen renosters gestroop word – sowat 2,28 per dag – gaan die diere se bevolkingsgetalle teen 2015 begin afneem, het dr. Richard Emslie van die Afrika-renosterspesialisgroep gister gesê.

At the current rate of rhinos being poached – about 2.28 per day – the animals’ populations will start to decline by 2015, said Dr. Richard Emslie of the African rhino specialist group yesterday.

Lees meer/ Read more