Gepubliseer/ Published in Beeld 15 Mei 2013

Die blote gedagte om te smul aan besies, ruspes en miere maak waarskynlik die meeste mense kriewelrig, maar die skrywers van ’n nuwe navorsingsverslag van die Verenigde Nasies (VN) sê die gesondheidsvoordele van voedsame insekte kan vetsug help bekamp.

The thought of feasting on beetles, caterpillars and ants would probably make most people squirm, but the authors of a new research report from the United Nations (UN), reports the health benefits of these nutritious insects to help fight obesity.

Lees meer/ Read more