Gepubliseer/ Published in Beeld 17 Mei 2013

Dit was die tweede keer dat ’n stroper se koeël Escape se lyf deurboor het. Twee jaar terug het die vyfjarige renostervers die dood gefnuik. Verlede week het nog ’n koeël skouerhoogte dwarsdeur haar lyf geskeur.

It was the second time that a poacher’s bullet pierced Escape’s body. Two years ago the five year rhino very closely escaped death. Last week, another bullet tore through her body.

Lees meer/ Read more