Gepubliseer/ Published in Beeld 17 Mei 2013

Die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging (SAVV) het gister “met skok” kennis geneem van die beweerde wrede wyse waarop ’n wildveearts, dr. Alex Lewis, onlangs glo ’n aantal renosters in die Vrystaat onthoring het.

The South African Veterinary Association (SAVA) were “shocked” when they noted the alleged cruel way in which a wildlife veterinarian, Dr. Alex Lewis, recently dehorned rhinos in the Free State.

Lees meer/ Read more