Gepubliseer/ Published in Beeld 9 Mei 2013

Twee dragtige witrenosterkoeie is op ’n wildreservaat by Gravelotte in Limpopo gestroop. Albei is sowat twee jaar gelede onthoring. Die stropers het die stukkies uitgegroeide horing uitgekap, het Frans Schutte, eienaar, gister gesê.

Two pregnant rhino calves were poached on a game reserve in Gravelotte in Limpopo. Both were dehorned about two years ago. The poachers carved out the outgrown pieces of horn, said owner Frans Schutte.

Lees meer/ Read more

Advertisements