Gepubliseer/ Published in Beeld 22 Mei 2013

Moore (Oklahoma). – Sy was oortuig haar hond het dit nie gemaak nie. Maar tydens ’n regstreekse TV-onderhoud het Barbara Garcia se hondjie, Cathy, onder die puin uitgekruip.

Moore (Oklahoma). –  She was convinced her dog did not make it. But during a live TV interview Barbara Garcia’s dog, Cathy, crawled out from under the rubble.

Lees meer/ Read more