Gepubliseer/ Published in Beeld 14 Mei 2013

Die sanger Bobby van Jaarsveld het onlangs ’n herrie ontketen toe hy ’n foto van ’n reuse-luislang en ’n dooie vlakvark op sy Facebook-blad gesit het.

The singer Bobby van Jaarsveld recently put a picture of a giant python and a dead warthog on his Facebook page.

Lees meer/ Read more