Gepubliseer/ Published in Beeld 15 Mei 2013

Nelspruit. – Terwyl ’n gekweste renosterkalf teen die karkas van haar gestroopte ma gelê en onaards geskree het, het stropers gestry omdat hulle nie meer patrone gehad het om die dier dood te skiet nie.

Nelspruit. – While a wounded rhino calf lay against the carcass of her stripped mother the poachers were fighting because they didn’t have enough ammunition to shoot the animal.

Lees meer/ Read more