Gepubliseer/ Published in Beeld 7 Junie 2013

Ses vermeende stropers is die afgelope twee dae in die Krugerwildtuin en die aangrensende Lubombo-oorgrenspark vasgetrek met die gebruik van die wildtuin se helikopter.

Six suspected poachers were caught over the past two days in the Kruger National Park and the adjacent Lubombo Transfrontier with the use of the park‘s helicopter.

Lees meer/ Read more