Gepubliseer/ Published in Beeld 13 Junie 2013

’n Boer aan wie ’n munisipale werker van Tshwane-metroraad na bewering gesteelde diesel wou verkoop, het glo gedreig hy gaan sy leeus op die polisie loslaat – totdat hulle gedreig het om die leeus te skiet.

A farmer to whom a municipal worker of Tshwane metro council tried to sell allegedly stolen diesel, threatened to unleash his lions on the police – until they threatened to shoot the lions.

Lees meer/ Read more