Gepubliseer/ Published in Beeld 13 Junie 2013

’n Skare het eergistermiddag op ’n omgeslane vragmotor met varke net buite Badplaas afgestorm, die diere gegryp en met hulle weggehardloop.

A crowd, on Saturday afternoon outside Badplaas, rushed at a toppled truck with pigs, grabbed the animals and ran away.

Lees meer/ Read more