Gepubliseer/ Published in Beeld 21 Junie 2013

Die bulterriër-reun wat Woensdag deur ’n gewapende bende by die Tshwane-Dierebeskermingsvereniging geroof is, is moontlik gesteel om gebruik te word in hondegevegte.

The bull terrier dog stolen on Wednesday by an armed gang at the Tshwane SPCA, may have been stolen for the purpose of dog fighting.

Lees meer/ Read more