Gepubliseer/ Published in Beeld 27 Junie 2013

’n Boer in die Groot Marico-omgewing in Noordwes is eergister ’n boete van R30 000 opgelê omdat hy 600 beeste laat verhonger het.

A farmer in the Groot Marico area in the Northwest was given a fine of R30 000 because he  let starve 600 cattle.

Lees meer/ Read more