Gepubliseer/ Published in Beeld 29 Junie 2013

’n Manderynse eend wat in November verlede jaar in ’n Amerikaanse skoollaboratorium met ’n kreupel linkerpoot uit sy dop gekruip het, gaan eersdaags die eerste eend wees wat met ’n 3D-gedrukte kunspoot spog.

A duck that, in November last year crawled out of his shell with a crippled left foot in a U.S. school lab, will soon be the first duck to boast with a 3D printed prostheses.

Lees meer/ Read more

Advertisements