Gepubliseer/ Published in Beeld 01 Julie 2013

n Renosterbul wat as ’n ouer vir renosterwesies gebruik is, is eergister by die Legends Golf & Safari-reservaat buite Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo doodgeskiet.

A rhino bull that was used as a parent for rhino orphans was killed at the Legends Golf & Safari Reserve near Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo.

Lees meer/ Read more