Gepubliseer/ published in Beeld 6 Julie 2013

’n Twee weke oue dwergseekoeibulletjie (Madiba), van die bedreigde spesie Choeropsis liberiensis, word hans grootgemaak op ingedampte melk in die Renoster-en-Leeupark by Kromdraai naby Krugersdorp.

An endangered pygmy hippo is hand reared on specially mixed milk at the Rhino and Lion Park in Kromdraai.

Lees meer/ Read more

 

Advertisements