Gepubliseer/ Published in Beeld 27 Julie 2013

Die olifant wat met Eduard Dreyer van Bothaville se Toyota Fortuner gespeel het op soek na appels was volgens ‘n ooggetuie glo uitgelok.

The elephant that played with Eduard Dreyer of Bothaville‘s Toyota Fortuner looking for apples, according to a witness was apparently provoked.

Lees meer/ Read more