Gepubliseer/Published in Beeld 22 Augustus 2013

Die NBDV se mense moet nie organisasies of leeuboere ondersteun wat toelaat dat die publiek met leeuwelpies in hokke speel nie, omdat dié diere produkte word van die onetiese geblikte leeubedryf.

The NSPCA says people should not support organizations or lion breeders that allows the public to play with lion cubs in cages, because the
animal become products for the unethical canned lion industry.