Gepubliseer/Published in Beeld 23 Augustus 2013

‘n Weghol veldbrand het groot skade aan Wetnose se weiding vir hul perde en donkies gedoen, maar danksy die publiek se skenkings het hulle nou weer oorgenoeg voer.

A runaway fire did great damage to Wetnose’s pasture for their horses and donkeys, but thanks to public donations they now have enough feed again.